Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -33 minutes ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -1 hour ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -2 hours ago
By voorbaat, Veels Geluk aan Geert! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -6 hours ago

Nick Smit (TORA) se tente en boswa

Profile picture for user Admin
Submitted by Admin on
Forums

Dankie TORA vir jou Foto's en dat jy met ons deel hoe jy kamp!

Lees en Kyk meer op KampBlad:   Kyk Hoe Kamp TORA - KampBlad

t

 

VOORTREKKER: EK wou nog vra, watse boswa is dit?  Of Self Gebou?

FRANS PRETORIUS: Anton, Tora het op ou weggesleepte forum lank aan die projek gerapporteer soos hy gebou het, uitstekende werk gewees, ek glo hy sal nog hier ook kan beduie.

VOORTREKKER:

Frans Pretorius het geskryf:

Anton, Tora het op ou weggesleepte forum lank aan die projek gerapporteer soos hy gebou het, uitstekende werk gewees, ek glo hy sal nog hier ook kan beduie.

 

Dankie Frans.  Ek onthou dit, was nou nie seker of dit "die" Boswa is nie.

TORA sal nou so 'n kort storie moet skryf met paar foto's soda ek dit kan link met sy kamp storie.

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 24/09/2017 - 07:15

Ek het daai tyd toe wegsleep forum nog aan die gang was telke maal vir Tora gese hy mag maar n wa bou en hy moet dit voltyds doen

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus