Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -51 minutes ago
Frankryk Springbok rugby Geert -13 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -21 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -21 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -22 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -23 hours ago

WegSleep foto's ...

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Wie het nog kamp foto's van daai tyd ?

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 25/09/2021 - 08:55

Wessel, foto's wat destyds in die tydskrif was en dalk ander ook.

Ek het nou ou WegSleep tydskrifte hier, sal soek en kyk wat ek kry.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Sat, 25/09/2021 - 10:36

'n hele inset met 'n foto ook wees van my sleepkombinasie [Territory en Palma] in Weesgerus. Ek sal ook kyk of ek dit kan vind.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 25/09/2021 - 17:32

Hier is 'n groepfoto van 'n Wegsleepkamp by Gariepdam in September 2009 :

.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 25/09/2021 - 17:40

En hierdie foto is geneem by 'n Wegsleepkamp in September 2010 by De Voedpadkloof.  Al hierdie kampeerders was Wegsleep-kampeerders :-

.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 25/09/2021 - 17:44

As ek terugdink hoe ons gesukkel het met die Wegsleep-forum en dat Media24 dit net nie kon regkry nie.  En hier sit ons met Anton/Voortrekker se Kampforum wat foutvry hardloop, maar ongelukkig is gespreksdeelname daarop maar bitter skaars.  Dis jammer !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus