Kamp Kommandant deur Fatman
- Op Youtube
Ag nee....
Ag nee, dit kan ek wees nie - ek ry nie 'n Ford nie, is nie oorgewig nie, kan nie kitaar speel nie en kan ook nie sing nie.
Ek glo ook nie ek speel baas oor ander soos 'n kamp-kommandant nie.
Ek sou graag by Anton wou hoor watter ooreenstemmende eienskappe is daar tussen my en die kamp-kommandant.
Nee Len, ek het mos nie gesê…
Nee Len, ek het mos nie gesê dat ek dink daar is ooreenstemmende eienskappe nie - ek het gedink aan jou moontlike opmerkings oor die video ![]()
![]()
Wat postuur aanbetref lyk hy…
Wat postuur aanbetref lyk hy vir my meer soos Big-G ![]()
Dis waarom.....
...ek hard probeer om nie aan klubs te behoort nie.
Jare gelede [1995] al 'n gly gevang in die klub ding. Almal moet na iemand se pype dans, speletjies speel en deelneem aan onsinnighede.
Seker maar my persoonlikheid, ek hou van vriende maak, gesels, MAAR eie teiken eie tyd. Ek wil doen wat ek wil, volgens my eie program, al is dit niksdoen die hele dag.
Lyk my ek moet meer hier kom…
![]()
Lyk my ek moet meer hier kom inloer
Wat postuur aanbetref lyk hy vir my meer soos Big-G
hier kom inloer ...
Groot G, beslis
Lyk my ek moet meer hier kom inloer
Dit geld vir die ander ook.





Toe ek die video kyk het ek…
Toe ek die video kyk het ek baie aan Len gedink