Phalaborwa Safari Park Forever Resort

geen inligting

troeteldiere ?   winkel ? warmwater swembad ?   Restaurant / wegneem etes ? visvang ?   permanent kamp ?

aankoms:            vertrek:

Resensies

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 16/01/2022 - 11:06

Ons het net die een nag hier oorgestaan voor ons by die Phalaborwa hek ingegaan het.

Die oord is baie mooi en die ablusies in mooi skoon en als in 'n werkende toestand.  Die swembad was 'n lekker afkoel vir die hittige 37°C to ons die middag laat daar stop.

Hier is die skakel na die gesprekslyn op die forum.

.

.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Kamp Datum
13-12-2021 - 14-12-2
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Grond
Swembaddens?
Koue Swembad
Ablusies
4uit 5
Sekuriteit
4uit 5
Vir kinders?
Geen fasiliteite
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus