Ek wil voorstel dat op die draad daar net oor die Bulle geskryf word, die opskrif noem tog duidelik dat ons hier Rugby praat!
Moet dalk n ander hoof opskrif kry vir die ander (minderre) spanne, ekdink aan iets soos "Rugby, die wat probeer" of so iets?
VOOTREKKER:
Arie het geskryf:
Ek wil voorstel dat op die draad daar net oor die Bulle geskryf word, die opskrif noem tog duidelik dat ons hier Rugby praat!
Moet dalk n ander hoof opskrif kry vir die ander (minderre) spanne, ekdink aan iets soos "Rugby, die wat probeer" of so iets?
Ek dink Oom Arie het 'n fout gemaak en wou seker sy "Bulle" en "Rugby" inset onder die Kamp Nar forum geplaas het of hoe?
ARIE: ek watch jou!
Kamperwees10: Nee Oom Arie, Wat van die cheetahs
ARIE:
kamperwees10 het geskryf:
Nee Oom Arie, Wat van die cheetahs
Ag shame, ons sal vir hulle maar ook n draad op sy eie moet skep.
HARRY DU RANDT: Ek dink ons moet die draad opdra aan ons gestorwe groot rugby vriend Dries Botha
Hy was darem maar lief vir sy Blou Bulle gewees.
R.I.V. oom Dries
Hy sou die Nuwe Forume 'gelike' het.
VOORTREKKER:
Harry Du Randt het geskryf:
Ek dink ons moet die draad opdra aan ons gestorwe groot rugby vriend Dries Botha
Hy was darem maar lief vir sy Blou Bulle gewees.
R.I.V. oom Dries
Hy sou die Nuwe Forume 'gelike' het.
Goeie idee. Dries Botha se Rugby Forum. Sal sommer die hele Rugby forum aan hom opdra. Dan sal ons hom altyd onthou.
ARIE: Puik gedagte, so sal onsal die groot manne kan onthou!
HARRY DU RANDT: Dankie Voortrekker
Dit was sommer puik van jou gewees.
So sal ons vriend altyd by ons wees.
BATMAN: baie goeie idee Harry. Die Bulle het darem lekker pakslae gekry die naweek en dis nogal uitgedeel deur een van die spanne wat nog probeer, of hoe Arie.
FREDA: Ek stem. Dit is 'n baie mooi gebaar om die afdeling na Dries te vernoem, hy verdien dit. Ek hoop hy sien dit en kyk af na ons met 'n glimlag.
Onthou net, die Lions is hierdie jaar die span! My span, my span. He-he.
HARRY DU RANDT: Freda het geskryf:
Ek stem. Dit is 'n baie mooi gebaar om die afdeling na Dries te vernoem, hy verdien dit. Ek hoop hy sien dit en kyk af na ons met 'n glimlag.
Onthou net, die Lions is hierdie jaar die span! My span, my span. He-he.
Freda, ek dog die Kings is jou span
HARRY DU RANDT: BATMAN het geskryf:
Baie goeie idee Harry. Die Bulle het darem lekker pakslae gekry die naweek en dis nogal uitgedeel deur een van die spanne wat nog probeer, of hoe Arie.
Ek hou julle dop !!
FREDA:
Harry Du Randt het geskryf:
Freda het geskryf:Ek stem. Dit is 'n baie mooi gebaar om die afdeling na Dries te vernoem, hy verdien dit. Ek hoop hy sien dit en kyk af na ons met 'n glimlag.
Onthou net, die Lions is hierdie jaar die span! My span, my span. He-he.
Freda, ek dog die Kings is jou span
Nooit gesien nie!! Dit was nog altyd net die Lions. :-)
JANWILLEM: Wraggies 'n puik gedagte om die rugby kolon aan wyle Dries te vernoem. Het hulle ooit die skuldiges opgespoor?
BATMAN:Ek was gister al verkeerd. Die moeilikes die naweek is vir my Highlanders Crusaders, Kings Sunwolves en miskien Cheetahs Bulls.
GERIA:Definisie van rugby: Cheetas en ander spanne wat dink hulle kan die cheetas aanvat!
BATMAN: Sjoe........lekker vroee selfvertroue na een wen uit twee???
BATMAN: Geluk aan die Cheetahs,Leeus, Sharks, Kings en Stormers met hul wenne. Die Leeus was vir my die span van die naweek (SA spanne). Die Stormers was nie naasteby so goed soos laasweek nie, maar die Jaguares het gewys dat hulle nog 'n paar groot spanne gaan laat val. Hulle speel tipiese Argentynse rugby en speel met amper 'n volle Argentynse toetsspan.
JOHANN L:
Geria het geskryf:
Definisie van rugby: Cheetas en ander spanne wat dink hulle kan die cheetas aanvat!
Ek laaik, ek praat joutaal.
PS. Ek spartel jou al paar dae om daai avatar van my op te laai, gaan spring jy my voor, maar ek gin jou dit.
FREDA: Ek is 'n Leeus man en is tevrede met hul wen maar hul spel sal moet verbeter, hul gee te veel sagte drieë weg. Ek stem saam met Batman, die Stormers het verlede week beter gespeel maar hul lyk steeds goed herdie jaar. Die Cheetahs het gekook in die eerste helfte. Ongelukkig moes een tuisspan in daardie wedstryd verloor vandag en dit was toe die Bulls. Ons sal maar sien wat maak ons spanne as hul teen die sterker oorsese opposisie speel. Ek hou vir almal duimvas.
JANWILLEM: Laat ek weer probeer, Die beste span die naweek was ons blitsbokkies, wat weer gewen het, hulle is 'n fees. Dit wil voorkom dat al ons spanne hulle spelpeil gelig het, en dit kan net vooren toe beter gaan, dit kan 'n baie interesant raak. Selfs my sharkies begin tande wys.
SPEKNEK: Ja oom Janwillem, ek was net so verbaas dat jou span gewen het.
Ek wens die Bulls wil begin horing wys
DASSIE:
Speknek het geskryf:
Ja oom Janwillem, ek was net so verbaas dat jou span gewen het.
Ek wens die Bulls wil begin horing wys
hulle het Spekkies jy moes hulle in die storte gesien het
BATMAN: Spekkies, jou span sal darem die naweek oraait wees. Daar is 'n paar moeilike SB picks die naweek soos Highlanders Blues en Chiefs Hurricanes. Wat se julle?
SPEKNEK: Highlanders behoort te wen.
Chiefs Hurricanes gaan riller wees en tuff om te call maar as ek nou superbru gespeel het sal ek vir die Chiefs gaan.
BATMAN:Spekkies, jy moet speel man! Jy ken dan 'n paar ouens wat speel en met daai oe van jou moet jy 'n "vooruit"visie he wat jou goed sal laat doen.
BATMAN:
BATMAN het geskryf:
Geluk aan die Cheetahs,Leeus, Sharks, Kings en Stormers met hul wenne. Die Leeus was vir my die span van die naweek (SA spanne). Die Stormers was nie naasteby so goed soos laasweek nie, maar die Jaguares het gewys dat hulle nog 'n paar groot spanne gaan laat val. Hulle speel tipiese Argentynse rugby en speel met amper 'n volle Argentynse toetsspan.
Soos ek gese het gaan die Jaguares nog grotes laat val
SPEKNEK:
Speknek het geskryf:
Highlanders behoort te wen.
Chiefs Hurricanes gaan riller wees en tuff om te call maar as ek nou superbru gespeel het sal ek vir die Chiefs gaan.
Sien, ek was reg. Julle moes vir oom Spek geluister het.
BATMAN: Jy het hierdie keer nie spekgeskiet nie




