Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -4 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -5 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -5 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -5 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -5 hours ago

Skool avontuur tot n einde

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Dis vandag my jongste Marlize se laaste skool dag vanaand matriek afskeid en dan eind eksamen. Ek kan nie glo tyd vlieg so nie nou die dag was sy in graad een die eerste nedbal / hokkie / landsdiens/ krieket game was ek en Berdien daar was ook by die laaste games gewees eish my kind jy word groot lief jou baie Liefde jou Pa

Port Elizabeth

Frieps

Fri, 13/10/2017 - 07:51

Ai, dit is 'n tyd van gemengde gevoelens.   Blydskap dat sy die mylpaal bereik het maar ook hartseer.   Alles wat mens saam met jou kinders op skool doen, veral sportbyeenkomste, bly van mens se mooiste herinneringe.

Julle weet julle het haar voorberei vir die grootmenslewe.   Ek hoop sy het baie mooi gelyk en die matriekafskeid geniet.   En alle sukses aan haar vir die eindeksamen.   Mag dit met haar goed gaan en ook op haar pad vorentoe.

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 14/11/2017 - 19:21

My jongste nog twee vraestelle oor dan is haar skool loobaan tot n einde dan begin die swat ja ons kinders word so so so gou groot

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus