Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Triton -Honda- Nissan Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -30 minutes ago
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -1 hour ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -2 hours ago
Maurits... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Montagu Oktober 2026 saam gesels maurits1 -3 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 22/01/2018 - 16:38

Vra asb vir die fotograaf om al die foto's op die forum te plaas.  Ek kan nie wag om dit te sien nie.  Hy moet julle nou mooi afneem, ek wil sien hoe lyk jul gesigte, nie jul boude nie!!

0
Bosveld
Profile picture for user Gryswater

Gryswater

Mon, 22/01/2018 - 19:15

t1 t2

t3 t4

Ons tentjie vandag opgeslaan, skoongemaak en reg vir kamp smiley

Ek sal later die gas stofie uithaal en skoonmaak.

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Tue, 23/01/2018 - 06:20

Hy was vir 'n tydjie onbereikbaar, maar met groot moeite en persoonlike ongerief het ek hom darem opgespoor, en nee dit sal julle niks kos nie, hy kom op sy eie koste.

Ok so where is that place where nobody can contact him???

Was it upstairs of diep onder die grond?..  My oore brand met nuskiergheid  cheeky

 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 23/01/2018 - 06:24

Ok so where is that place where nobody can contact him???

 It is a riddle -   he was "offline" cheeky

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Tue, 23/01/2018 - 06:27

gthEk't n bypassende bruin slaapsak wat ek kan by-las...

Net een ongelukkige....

Maar hulle se mos n boer maak n plan.....

OF julle kan deel..... (DWES)

OF julle kan buurte maak om "wag" te staan

0
Bosveld
Profile picture for user Gryswater

Gryswater

Tue, 23/01/2018 - 06:36

Baie dankie It'LDoIt yes

Spekkel is die een wat die besluite maak rondom kleurskemas.  Kom ons hoor wat hy dink van die lelike bruin?

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Tue, 23/01/2018 - 07:39

Warren nee die man het gevra dat ek sy wegkruip plek moet stilhou, sufice to say, "dit was moewiese warm daar waar ek hom gevind het!"

Frieda, nee die man doen nie potrette nie, hy spesialiseer in agteraf fotos, dis nou daai van jou se agterkant. Ek vermoed dit is maar as gevolg van sy agterbaksgeid?

Kyk Die Knaap was nou nog nooit eintlik VOORuitstrewend, die nou so dat hy maar wegskram van die voorkant af.

Hy doen maar alles so aan die stil kant so van agteraf. Julle sal hom nou ongelukig nie ontmoet of selfs sien nie, hy is n meester op Die Kuns van kamoeflering.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 23/01/2018 - 07:46

Ongelooflike kamoflering vermoëns.  Ek het eendag 'n foto gesien waar hy homself met 'n Baber gekamofleer het - ongelooflik!

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Tue, 23/01/2018 - 09:41

  Frieda, nee die man doen nie potrette nie, hy spesialiseer in agteraf fotos, dis nou daai van jou se agterkant. Ek vermoed dit is maar as gevolg van sy agterbaksgeid?

My agter-af het, oor die jaare  wereld wyd bekend geword.....

Iet's soos n world heratage site....

Wil nie my eie trompet blaas maar dit het al "celebrity" status berieik, en nes soos enige celebriry / model vra ek mos moerse klomp geld vir enige photo's.....

Hy moet net vanni voorkant photo's vat......laugh

 

0

Grys my ou tjomma, dankie vir jou moeite met die skoon maak van die ander tent wat jy gekry het.  Hy lyk beter as die eerste een.

Die kite gaan nie vlieg met die slaapsak nie, sorry hoor.  Wie slaap in elke geval in daai dik warm slaapsak in Maart.  Wie slaap met klere aan so by the way.

Gaan die spook van Polokwane saamkamp?

0
Bosveld
Profile picture for user Gryswater

Gryswater

Wed, 24/01/2018 - 13:17

 Wie slaap in elke geval in daai dik warm slaapsak in Maart.  Wie slaap met klere aan so by the way.

Ek stem saam.   Slaapsak nie nodig nie -  ek gaan in my onderbroek slaap.

Daai slaapsak is inelkgeval 'n baie lelike kleur.

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Thu, 25/01/2018 - 08:44

Hi Grys...

A-nee-A.....

Ek voel somme baai sleg dat U en wie-weet-wie moet in soo ou klein skuil-plek / tentjie saam slaap, en wie-weet-wie slaap “natuurlik”.....

mense sal mos nou lelik praat......

Kan ek nie soo Voor-stel maak?

Ek vir julle so ou tentjie wat ek by die afstortings  terrain opgetel vir R80.00 kan leen....

Dis bietjie grooter.... so 3x3 x2.2m Hoog.......

gc

0

Hoe kan ek nou se......

Neeeee.... nie eintelik nie....... Die teenoorgestelde.....

Ek bied aan....Wel..... Net so bietjie, so klein bietjie meer ruimte virri "pret"

You OBVIOUSLY mean SLEEPING COMFORTABLY, is wat jy bedoel by ....... "PRET" ?laugh

Wat'se ander "pret" is daar?cheeky

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Thu, 25/01/2018 - 10:28

Die 3 ouens gaan kamp in

2 tente. Hulle weet egter die 1 ou snork vreeslik en besluit

toe om hom nie te laat sleg voel, om elkeen 'n nag saam in sy tent te slaap. Na die 1ste nag kom

die 1 uit die tent gestrompel, oë bloedrooi, hare deurmekaar, lyk soos die dood. "En toe?" vra

die ander ou. "Nee" sê die een, "Trevor snork so ek het heelnag vir hom gesit en kyk, nie 'n

oog toegemaak." Die aand is dit

die 2de ou se beurt. Hy kom die volgende oggend uit die tent, fris, vars en uitgerus. 1ste ou vra: "Wat de hel het jy

gedoen dat jy so fris en vars lyk?"

2de ou sê: "maklik, ek het Trevor in die bed gesit, hom op

die voorkop gesoen, hom op

die boud geklap en gesê lekker slaap skattie. Hy het heelnag

vir my gesit en kyk!"

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Thu, 25/01/2018 - 11:54

fvAg all right then... I’m only trying to help...

How about one of these 2 tents, only cost R99.99 + 0.01c for the two....

Same “shop”

Perfect condition, Marachell 2 man & a Marachell 3 man tents 1970 vintage made in France....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus