Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

My verbeelding.... Grys en wie-weet-wie
This is what my mind's eye sees comming down when you mix Grys en Wie-weet-wie, with 4 bottles of Klippies and a 2 man tent![]()
Die telfone gons heeldag en…
Die telfone gons heeldag en eposse stroom in soos mense kla oor die voorgestelde kamp program.
'n Nood sitting vroeg vanoggend het die volgende kamp program / reëls na vore gebring.
EERSTE DAG:
Arriveer
-Alle lede wat arriveer moet aanmeld by hulle staanplek
-Lede wat nie arriveer nie kan nie saam kamp nie
LAASTE DAG:
Vertrek
-Alle lede wat arriveer het, moet ook vertrek
-Lede wat nie vertrek nie mag nie huis toe gaan nie
-jy mag jou vertrek aankondig
Ag nee... ek het so uit…
Ag nee... ek het so uit gesien daarna om my trompet te blaas .....
KLAGTE! Not a sausage....
Ek wil nie by my staanplek aanmeld!!!!!
Ek en my Nivia for men wil by Grys en wie-weet-wie se saanplek aanmeldt...
Ek wil naader aan die “sports” wees...
Warren ek het nogal gister…
Warren ek het nogal gister gedink en wonder toe of jy nie dalk jou staanplek so 'n bietjie nader aan ons moet skuif nie - dan kan Speknek 'n OOG oor jou hou? ![]()
KLAGTE! julle moet almal naader aan my skyf...
Nee a-a
Ek is n bejaaaaaaarde, and have lived long enough to have earned the right to have ou-ballie-leaky-valve-syndrome
Julle's somme doeeeer ver in die verlaate vlaktes
Ek's staan digby die piepie plek.... and am less likely to get lost on the way back to my pitch and land up at Grys and wie-weet-wie instead.....
Happens all the time these days...... Getting lost.......
But I'm happy to compromise...
If you get Grys of Wie-Weet-Wie agrees to hang onto my Stay-Soft piepie bottle I'll move.....![]()
ou-ballie-leaky-valve…
ou-ballie-leaky-valve-syndrome
Warren ek piepie sommer langs die boom.
My vrou sou nou sê "Tipies…
My vrou sou nou sê "Tipies mans die wêreld is mos julle toilet"
Ek is bly ek is nie `n vrou nie...........
My vrou sou nou sê "Tipies…
My vrou sou nou sê "Tipies mans die wêreld is mos julle toilet"
Ek is bly ek is nie `n vrou nie...........
het julle al bespreek?
Opgewonde!
Ooooh Spekkies, ek is soo opgewonde! Hier is die tent wat ek vir ons gekry het ! ![]()
Hy is so klein ek dink nie daar is nodig om 'n staanplek te bespreek vir ons nie want ons kan sommer tussen die ander staanplekke inpas

Nee wag nog om van die vrou…
Nee wag nog om van die vrou te hoor. Ons het `n Thailand trip wat opkom ek probeer dit uitgestel kry vir later in die jaar.
Ek het `n nuwe werksgeleentheid wat ek graag wil najaag nadat ek 35 jaar op een plek gewerk het wil ek nou `n mal perd opsaal en iets anders gaan doen. My vrou sê ek het manlike menopause. Sou dit nie realiseer nie sal ek kom kamp.
Dis nou as dit veilig gaan wees met die paar loony tunes wat al reeds gaan....lol
Groetnis
Gryswater jy laat my nou…
Gryswater jy laat my nou dink....
Die ou wat die bed maak op die trein vertel vir die oom, Jinne oom julle is 2 mense en jy koop net een kaartjie vir ’n bed. Daai bed is maar smal julle sal mos nooit langs mekaar kan inpas nie.... Die oom het hom so gekyk en gevra.... Nou wie het van langs mekaar gepraat?
Nou wie het van langs mekaar…
Nou wie het van langs mekaar gepraat?

Jy kan hulle mos nooi. Dan…
Jy kan hulle mos nooi. Dan kan hulle sommer eerste hands kom kyk na die camp lite....
Jinne jong..... dis n eiaanardige klein tent
Grys, moet saamblief net nie so mooi tent LAANGS enige boom gaan opslaan hoor....
Voortrekker het almal in kennis gestel.......... Hy piepie LANGS boome
Nie OP boome,..... Nie eers NABY boome
Somme LANGS n boom......
Mieskien onverwags piepie hy op jou tent
ACTUALLY (true story) that nearly happend to me...
Bendigo Bay early 90's
Went down to Banana beach on my Vespa scooter, so I only had a small tent and pitched it sort of close to the hedge tussen ek en my mede kamper laangsaan
First night.......... He also had bejaaaarde-leaky-valve-syndrome and came to piepie against the hedge between us....
Heard the waterfall, so I piped up..
"NET NIE OP MY TENT SAAMBLIEF" (Thats the polite version)......
Now.... man to man.... Ever turned the waterworks off mid waterfall?????![]()
LEKKER GESTRAF.....
Gryswater daardie tent lyk…
Gryswater daardie tent lyk ok, behalwe vir die kakkerige kleur. Hy is so klein, ons kan sommer die tentjie daar langs uncle Warren se tent staanmaak, op sy site, dan hoef ons nie ver te loop 03:00 om hom te gaan pla nie.
Kyk die paparazzi foto mooi…
Kyk die paparazzi foto mooi. Ek is seker ek het Die Kortgat in die middel al by 3 Berge gesien?
Oom Speknek, Dit Kan dalk…
Oom Speknek, Dit Kan dalk net waar wees .





Lig slaap? you bet your sweet life on that!
With Grys en wie-ook-al wat somme saam klein 2 man tent opslaan......
Nobody's getting at my Nivia for men.... Believe that!