Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

Net om julle te laat weet....
Ek lê al Donners Krom soos ek lag vir julle manne!
Nou raak julle sommer net…
Nou raak julle sommer net plein oneerbaarlik, amper so erg soos ouens wat met 'n DKw ry??
Ooo nee a-a........ Julle's verkeerd
Dit Kannie gebeur...
Vir eweig weg waar niemand hom kan kontak
VARKLIKE STANK! Ek's lelik
Ai, julle het 'n Dom Klomp…
Ai, julle het 'n Dom Klomp wat bly terug gaan, weggasn en weer terug gaan.
Nou dat ek Die Kat van oom…
Nou dat ek Die Kat van oom Voorie sien, Wonder of De Kat tydskrif nog bestaan, daar was darem mooi tannies, ekskuus meen klere daar binne.
Laurel and Hardy
Oom Wilsur het gepraat dat hy en oom Arie bymekaar gaan kom en saam gaan observeer. Laat dit nie n sekere prentjie in n mens se kop opkom nie ?
As voorsorg wil ek dan ook al die dames vra om die skrapse bikinis/klere by die huis te los om bogenoemde paar moontlike hart probleme en gepaardgaande mediese kostes te bespaar. seblief tog.
Laurel en Hardy! …
Laurel en Hardy! Hahahahaha
Ek het hulle altwee al ontmoet en ek dink die beskrywing is van pas ![]()
Stem... Met meer as 15 jaar "droogte" agter die blad...
As voorsorg wil ek dan ook al die dames vra om die skrapse bikinis/klere by die huis te los om bogenoemde paar moontlike hart probleme en gepaardgaande mediese kostes te bespaar. seblief tog.
Meer as 15 jaar droogte?…
Meer as 15 jaar droogte?
Nee Warren, ek dink jy "subjectively generalise" nou. Willem het net die ander dag weer Pa geword ![]()
sexy tannie
...... en, ek dink dit is die regte plek en tyd om dit te noem en vir Arie 'n kompliment te gee.
Arie, daai tannie Petra met wie jy getrou het is darem 'n baie sexy en aantreklike vrou, mooi bene en als! ![]()
Ooo gats
Skuus, moet my afrikaans taalgebruik wat mense verkeerd laat verstaaan...
Nee dis ekkies wat sit met meer as 15 jaar "droogte" agter die blad... willnie op my vreeslike bejaardheid hart aanval op kamp beleef....
Kan jy nou indink....
Nuus berig oppi forum / facebook
Gryswater gee vir Sitnievas CPR....
EEEEK
Se' maar net................
Mablingwe Saamtrek
Skuus maar ek het dalk iewers die draad verloor. Wat is die koste vir die naweek en kan ons al Donderdag in gaan? Julle moet weet ons raak al starrager met die opslaan so ons het baie tyd nodigom dit te doen![]()
Hessie
Skuus maar ek het dalk iewers die draad verloor.
Hallo Hessie.
Julle moet direk met Mabalingwe bespreek. Koste is hulle standaard fooie met 'n 25% korting vir forumlede.
Natuurlik kan julle al die Donderdag deurgaan, ek dink daar is heelwat ander wat ook bietjie vrooer daar gaan wees.
Oom Voorie, baie dankie, jy…
Oom Voorie, baie dankie, jy moes haar 50 jaar terug gesien het in 1968 toe ek haar ontmoet het. Sulke laaaang sexy bene, al die pad van die grond tot by haar boude!
Ek sal maar nie jou kompliment oordra nie, sy kry maklik grootkop.





ok, behalwe vir die…
wat van hierdie ene Spekkies ?
Ek wil nie so naby aan Warren se tent slaap nie, netnou lok hy wilde diere in die nag?