Dankie Noddy

Altyd n wenner
Regte gemmerbier is altyd n wenner hy moet koud wees en hy les jou dors dankie vir deel
Willem, klink na ñ goeie…
Willem, klink na ñ goeie resep maar hy het vreeslik baie suiker en nog heuning ook. Vanoggend se resep het 750 gram suiker op 5l water. Die Mead wat ek nou gebruik het 500gram heuning saam I l verpulpte vrugte. Eerste "rack" na 7 dae, het geproe en 1 1/2 koppie suiker bygesit, te droog. Vanoggend gebottel na 12 dae, 10% en verouder vir nog so paar dae, in yskas. Gis sak dan als mooi af.
Wat se Vodca, suurlemoen sonder skil, resep het jy daar. Die suurlemoenbome hier is vol in drag.
Suurlemoen sonder skil GIN
Ek het net die suurlemoene afgeskil om van die bitter smaak weg te kom (gaan dit nou-nou sif en bottel).
- 8 Geskilde suurlemoene
- Dan het ek 2.5kg suiker gebruik
- 1 Desert lepel Cream of Tart
- 12Lt Lou water
- 3 Pakkies Yeast (10g pakkies)
Ek het 'n 25Lt kan met 'n pypie op die prop wat in 2Lt bottel met water in om te keer dat die spul suurstof trek, maar laat gas uit.

Daar is 'n fb blad https://www.facebook.com…





Gemmerbier