Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -5 hours ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -5 hours ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -5 hours ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -5 hours ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -6 hours ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -6 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Port Elizabeth

Frieps

Thu, 15/03/2018 - 21:36

Julle is lekker snaaks so laat in die aand né?   Lekker gelag.    More is mos Vrydag, ek sal moet uitkyk vir 'n stoutetjie.

Ek het nou net 'n nuwe boek kom haal en gou hier ingeloer.  Nou gaan ek lekker lê en lees.  Lekker slaap almal, sweet dreams.smiley

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 17/03/2018 - 08:56

Na die herrie rondom polonie het dokters nou ook voedsel geïdentifiseer wat, jare na jy dit geëet het, steeds pyn en lyding veroorsaak........

Dit is troukoek...?

0
Centurion

Dusty

Sun, 18/03/2018 - 18:41

Koos was in n noodlottige ongeluk betrokke. Toe hy by die poorte kom vertel Petrus vir hom dat dit nie sy tyd was nie.

Hy kan terug gaan maar hy kan kies tussen n hoenderhen of n hond.

Nadat hy goed gedink het het hy besluit eerder n hoender.

Terug op die aarde loop hy rond tussen die ander hoenders . Hy begin toe met n hen gesels en vertel dat hy so n snaakse drukking voel. Die hen vertel toe vir hom dit is omdat dit tyd is om n eier te lê. Vertel toe vir hom wat en hoe hy dit moet doen.

Hy gaan toe in due nes en druk. En rerig, daar is die eier toe. Hy probeer toe vir nog n eier.

Dit is toe dat hy voel iemand stamp aan hom. Dit is sy vrou wat vir hom sê dat hy besig is om in die bed te skuit. 

0

Three friends marry three different woman from three different countries

The first marries a Philippine... and orders her: - Dishes done, beds made, washing & ironing done, and the house must be clean all by one-O-clock...

After 3 days the Philippine has everything done by one-O-clock.....

The second friend marries a Thai lady and orders her: - - Dishes done, beds made, washing & ironing done, and the house must be clean all by one-O-clock...

Took a week, but she finally got it right.....

The third friend marries an Africkaans sous tannie vanni Vrystaat, and spurred on by the success of his two friends,  orders her: -  Dishes done, beds made, washing & ironing done, and the house must be clean all by one-O-clock...

He said: -

The first day he didn’t see a blooming thing, On the second day also didn’t see anything, On the third day some of the swelling had gone down and he could see enough out of his left eye to fix himself a sandwich and load the dishwasher..... He still has some difficulty when passing water  

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 26/03/2018 - 13:04

Jannie se ma vang hom koekies steel in die kombuis.

Sy besluit, sy gaan vandag ernstig met hom moet wees.

Sy vra hom, watter een van die tien gebooie wat sy hom die week geleer het, is nou hier van toepassing.

Jannie dink vir 'n oomblik mooi, en antwoord.

"Jy mag nie dood slaan nie"

0
Centurion

Dusty

Tue, 27/03/2018 - 04:54

Juffrou en Sannie sit in die klas en stry oor die vis wat Jona in gesluk het.

Sannie reken dit is n walvis wat hom in gesluk het.

Juffrou vertel alhoewel die walvis n groot vis is dat sy keel opening redelik klein is en dat n mens nie daardeur kan pas nie.

Sannie sê toe dat sodra sy in die hemel kom sal sy hom vra.

Juffrou vra toe en as hy in die hel is?

Antwoord Sannie dan moet juffrou hom maar vra.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus