Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lava Stone.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -32 minutes ago
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -23 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 28/03/2018 - 10:21

Vanmiddag is ek besig in die tuin en daai sexy buurvrou roep my nader. Eerste wat ek sien is daai lyf manne marak. Ek kry n pouse soos n skou pou en kom met n draf stappie na die pellisade aangetruppel galop soos n skou perd tot by haar. En slaan n houding in wat Jean Claude van Dam soos n appy laat lyk. En ek strek uit en wil n mooi indruk maak. Maar een fout ek vat die elektries omheinig vas. Groote grond hy skop my so hard dit voel of elke been sy eie rigting inslaan en begin loop. Ek sien wit voor my my een kontak lens pop uit lyk soos n pannekoek wat mens omdraai. Die ander lens krimp so en sit sommer bo my oog vas. My tanne klap opmekaar lyk of ek koue koors het. In my agter kop speel n liedjie Brick in a wall. My kleintong dop sommer om keelgat af my tong sit in my verhemelte vas want tot my spoeg het opgedroog. Ek sien vierwerke van n ander aard. My oe kyk in alle rigtings en ek sien 4 buurvroue. Met geweld slaat ek neer op daai grond lyk of Bigshow my gechoke slam het. Ek doen splits soos n olimpiese atleet. Al giĺ wat uitkom klink soos n plotmeit wat 8 biere in het. Al wat ek kon hoor is dat sy vra of die heining werk maar sy kan sien hy werk nou.

0
Bosveld

Gryswater

Thu, 29/03/2018 - 09:36

Is jy seker Grys?

 Ja, maar aangesien  nie alle mense poep nie, en dit so 'n kontroversiele onderwerp en alledaagse gebeurtenis is, mag dit slegs onder die kontroversieel of nie sub -forum bespreek word.

0

 Ja, maar aangesien  nie alle mense poep nie, en dit so 'n kontroversiele onderwerp en alledaagse gebeurtenis is, mag dit slegs onder die kontroversieel of nie sub -forum bespreek word.

Dankie ou maat.  Ek sal dan knyp en daar gaan poep 

0

Met agt wil ek ook by!

Hoe lyk my nuwe tent... Dis n SEA-KING Injasuti.....

So 2 of 3 naweeke terug gekry.... KYK mooi dii ettikette... dis mos n 2 man mountaineering tent...

Maar snaakste van al's die betekenis van Injasuti?????

Dis Sotho...

Beteken Its small but you'll fit!

Nou wonder ek maar net..... 8 bees-bulle en een geyser-belly?cheeky

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus