Die Kaapse broer wat terug skryf aan Edgars nadat hy n Please pay demand ontvang het
Eerste wil ek net vi djulle in kennis stel, neh, dat djulle nie die ienigste shop is vi wie ekke geld skuld nie, neh. So an die einde va ‘n maand vat ekke myse hoedjie, en ekke sny pampiertjies en ekke skrywe elke iene van djulle se name soe op ‘n pampiertjie, dan mak ekke myse oegies toe, en ekke skommel soe met myse hand en ekke trek een gelukkige winkel se naam wat vi daai maand hulle se payment gan kry. Ekke voel dat djulle nou nie op my sta en uithaal as djulle nie lucky genoeg was om die laaste 4 maande getrek te word nie is mosie my skultie mar maybe volgende maand neh! Ekke
like oekie van djulle se tone met daai brief nie neh, hou soe an en ekke haal djulle naam uit die draw virrie volgende 3 maande! Soe veranner somme vinnag daai attitude va djulle, djulle kliere isie iers soe kwaai nie.
Sincerely,
Solly
Skuld maak
Freda jy is korrek dit is so maklik om op daai vormpie te teken .Dra dan die klere vir 3 maande en dan kom daai terug betaal slag .Ek het n reel geen klere word op skuld gekoop .As my onderbroek n gaatjie of 2 het trek ek maar n Joos op my self en laat die ding asem haal
Die ekonomie
Ja boet die ekonomie druk nou so die Sherrif kom so baie na my huis toe die kinders dink John Wayne lewe nog
Lekker nou gelag…
Lekker nou gelag.
John Wayne was my gunsteling akteur, ek het al sy flieks op dvds. ('n hele reeks wat deur MGM uit gereik is) Sommiges is nog swart en wit flieks. Ai daai versameling gaan eendag na Adriaantjie toe, hoop maar hy waardeer dit soos ek.
Solly kan flink dink, dit is…
Solly kan flink dink, dit is nie nonsens nie?
Dassie, ja hy was "The Duke"…
Dassie, ja hy was "The Duke".
Kyk hy het nou wel saam met 'n hings geslaap?, maar hy het mooi flieks gemaak.?





Daar sit Solly hulle lekker…
Daar sit Solly hulle lekker op hul plek. Weet nie nie of dit vir hom gaan werk nie.
Dit is goeie tye wanneer jy skuld maak wat jy in slegte tye moet terugbetaal.....