6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Verblyfplanne Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -21 minutes ago
URC Springbok rugby Geert -1 hour ago
Sabie River Café Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -2 hours ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -3 hours ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago

Horlosie

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Sannie kry vir kersfees n horlosie en n bottel parfuum. Almal wat kom kuier haal sy die horlosie en parfuum uit en wys dit vir hulle. Tot op n dag dat haar ma dit nie meer kan vat nie en haar belet om dit weer vir iemand te wys.

Haar oom kom kuier en sy brand om dit vir hom te wys. Toe sy dit nie meer kan hou nie sê sy vir hom: Oom, as oom n geluidjie hoor en n reukie ruik moet oom weet dit is ek.

Centurion

Dusty

Mon, 11/12/2017 - 20:09

Dit is Maandag en ek het seker Freda se Maandag grappie gemis. Sy het mos gesê dat sy Maandag sal gebruik om n grappie re vertel of hoe?

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 12/12/2017 - 06:57

Lekke gelag eish sy so opgewonde oor die horlosie en eish Freda skurwe grap vertel nog nooit gesien lol

0
Port Elizabeth

Frieps

Tue, 12/12/2017 - 07:40

Dis Vrydae, ja!   Het skoon vergeet Vrydag wat verby is.  Darem nie skurf nie, Shaun, net so bietjie stout.  Moet ook maar versigtig wees, netnou kry ek 'n "bad name".   Nou dat ek daaraan dink, ek ken nie skurwe grappe nie!   Hou ook nie van grappe met lelike woorde in nie.   Ek sal die week onthou....

0

Jammer ek het die woord "skurwe " gebruik dit moes eimtlik stout grappies wees .Soos die man wat apteek toe gaan en vra vir viagra .Kan jy dit oor die toonbank kry vra die ou .Ja se die apteker as ek 2 gebruik

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus