Forums
Wys biejie waar is jy. Dit hoef nie jou kampplek te wees nie.
Corians in Pennington

Willem lyk my jy is die…
Willem lyk my jy is die enigste persoon wat kamp!? ![]()
Volgende week sal ek my fototjie ook hier kom plaas ![]()
Dalk het die ander nie…
Dalk het die ander nie opvangs nie of hulle kamp te lekker ? ![]()
Ons is veilig by die huis,…
Ons is veilig by die huis, karavaan op sy plek vooer die reën val. Sal môre die kar en karavaan uit pak. Gaan nou rus.
Goeienaand Willem! Ek het…
Goeienaand Willem! Ek het juis vandag gewonder wanneer julle terug is. Bly julle is veilig! Lekker rus - (kamp kan 'n mens lekker moeg maak
)
Willem, ook bly dat julle…
Willem, ook bly dat julle veilig terug is.Die uitpak van die kar en karavaan is die afsluiting van 'n kamp vakansie





Laaste meeting
EK gaan nie 'n foto van my kantoor hier sit nie. Is nou in my LAASTE meeting van die jaar (op skype) om 2018 se afskop strategie te finaliseer.