3 Berge... Hier kom die Louw's! Die seuntjies is soos gewoonlik uit hulle kassies... Dit gaan woes hier agter in die kar. Hehehe. Soos altyd is die pad net te lank vir die woelwaters en elke keer wat Anton jnr n berg sien skreeu hy... "kyk!!!!! Daars 3berge en boetie Jovan volg..." kyk!!!! Daars 3berge" hehe. Elke keer skruk ek my boeglam oor die geskreeu.
Lolla, julle is seker nou al…
Lolla, julle is seker nou al daar, so die kaboutertjues kan nou baljaar na hartelis.
Julle moet dit geniet en voorspoedge 2018 vir julle, ons weet dat die sein daar nie so lekker is nie.
Lekker hier

Ons kampie is opgeslaan en het gou gaan afkoel by swembad (foto bo)
En ons het ook vir Arie en Petra ontmoet ![]()
Hier is my view, so deur die…
Hier is my view, so deur die tent toue, na Arie se wa

Geniet vir 3 Berge. Kan net…
Geniet vir 3 Berge. Kan net lekker wees.
Dit is mooi. Altyd lekker…
Dit is mooi. Altyd lekker om so vroeg die voëls te sit en luister voor al die ander lawaai van die dag begin
Puik Anton
Dis mooi daar Anton julle moet geniet my beurt sal kom sodra ek my prys gebruik vir naweek kamp kyk na die fotos wil ek awol by die werk . Gooi mielies
Ja nee jong, vryf dit in, …
Ja nee jong, vryf dit in, dit is mos nou julle beurt.
Dankie vir die mooi fotos, dit is 'n mooi en lekker oord.
Dit lyk pragtig daar by Drie…
Dit lyk pragtig daar by Drie Berge. Dit is mos wonderlik om so tussen die berge te kamp, veral as daar soveel water ook is. Wat meer kan mens vra?
Anton ek hoop julle geniet jul tydjie daar. Stuur groete vir Arie en Petra.
Dankie Freda. Die park is…
Dankie Freda. Die park is nogal vol, met so 1 of 2 oop staanplekke, maar een ding van 3 Berge is dat nooit opmekaar of vol voel nie? Dit is BAIE rustig en stil!
Wens julle was ook hier ![]()
Se vir daai grote
Anton se vir daai grote innie water ek gaan hom vang dit lyk regtig lekke daar julle moet mielies gooi daar
Stap roete

Dog ek stap gou vanoggend een van die 3 Berge uit... Sit nou rustig op 'n klip en kyk hoe die son oor die erge kom.
Anton, dit lyk lekker om so…
Anton, dit lyk lekker om so rustig die omgewibg te geniet. Geniet dit
Lekke Anton en voories
Anton mooi uitsig oorie berge julle moet geniet sien daai twee seuns gaan groot










Lolla en gesin
Lekke hulle kan nie meer wag nie julle moet geniet gooi so foto of twee ook asb geniet die braai en daai eerste koue een na alles staan gemaak is