Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker gelag, Geert,... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie Hout ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Laaste probeerslag - dit lol Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -3 hours ago
Lodge gedeelte Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -3 hours ago
Kleedkamers en opwas Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -3 hours ago
Dek vir almal se gebruik Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -4 hours ago

3 Berge

Centurion
Submitted by Lolla on
Forums

3  Berge... Hier kom die Louw's! Die seuntjies is soos gewoonlik uit hulle kassies... Dit gaan woes hier agter in die kar. Hehehe.  Soos altyd is die pad net te lank vir die woelwaters en elke keer wat Anton jnr n berg sien skreeu hy... "kyk!!!!! Daars 3berge en boetie Jovan volg..." kyk!!!! Daars 3berge" hehe. Elke keer skruk ek my boeglam oor die geskreeu. 

Port Elizabeth

Frieps

Tue, 02/01/2018 - 11:10

Len, nog 'n idioom "jy slaan die spyker op sy kop".

Ek het netnou weer gekyk na die foto's.   Toe sien ek die derde laaste foto is ook van Arie, waar hy sit en uitkyk oor die water.   laugh   

Arie, ek glo die kleintjies het sommer baie lief geraak vir jou en Petra.   Ek is bly julle het die "jongmense" en die kinders geniet.

 

0
Centurion

Lolla

Tue, 02/01/2018 - 16:29

Die vakansie by drie berge was fantasties lekker. Baie dankie my Voortrekker. Ons is baie lief vir jou. En wat DK aanbetref... Hy moet maar eerder weg kruip want as ek vir hom moet sien.... Hy sal wens hyt altyd weg gekruip.... 

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 05/01/2018 - 17:36

Ons verlang lekker terug na laas week hierdie tyd toe ons heerlik by Drie Berge gekuier het.

Verlang ook baie na Arie en Petra en sien uit om julle weer by Mabalingwe te sien smiley

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 11/01/2018 - 14:23

Hoe kan ek tog vergeet het om Koos se vis hier te wys.    Hy het so mooi gestaan vir die foto en ook gevra dat  Lolla (fotograaf) 'n mooi foto van sy pens inkry.

koos

Ek het vir Koos en vriende gereeld laat in die aand raakgeloop langs die rivier met lekker geselsies.     

 

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 11/01/2018 - 14:28

En amper vergeet ek weer -   so met die geselsery met Koos die een aand, staan daar wraggies 'n ander kampforum lid langs my, Manievw, hy belei toe dat hy nie aktief is hier nie, maar wel 'n lid - sommer so skaamteloos.

Manie het my darem beindruk Ou / Nuwe jaar -   toe die hele kamp stil was teen 12, het ons gehoor daar was geraasgatte wat onder teen die rivier gekamp het -   hulle het sommer lekker gekuier en het ek en Lolla darem nie gevoel dat ons die enigste geraasmakers was nie laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus