Forums

Goeie dag. Kyk gerus na die nuwe 'My Inhoud' funksie, bo langs My Profiel (account)
Lede kan nou toegang kry tot al hulle Inhoud op een maklike sigbare blad.
Dankie Anton, ons waardeer…
Dankie Anton, ons waardeer al die verbeterings.?
Het dit gesien en is lekker…
Het dit gesien en is lekker as jy een van jou drade soek.
ongeleesde inhoud

nog 'n funksie bygevoeg onder "My Inhoud" - jou ongeleesde inhoud





Baie dankie, Voortrekker! …
Baie dankie, Voortrekker! Dit is nou regtig goed om te hê. Ek sien daarvolgens hierdie is my inset nommer 1767.
Nou gaan dit tjoef-tjaf wees om jou ou goed op te trek. Thanks.