6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek het 'n vragie....  Sal… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 minutes ago
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -9 hours ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -12 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -13 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -18 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -19 hours ago

Bring 'n traan in my oog!

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Dit is vir my so mooi as 'n man werklik sy vrou se belange op die hart dra!

Die spul verwagtende vroue is saam met hul mans in die voor geboorte klas, die instruktrise vertel die vrouens hulle moet baie stap, dit versterk die "Pelvic muscle" wat die geboorte proses net makliker sal maak. Sy vertel verder dat hulle sommer erens 'n lekker grasperk moet kry en dan kaalvoet stap, die gras onder die kaalvoete het 'n ontspanende uitwerking op 'n mens.

Sy stel ook voor dat die mans moet saamstap, dit gee die man en vrou dan lekker tyd om bietjie te "bond". Steek die een man sy hand op en vra of die vrou 'n golf sak kan dra terwyl hulle so stap!

Ai dit is vir my so mooi!!

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus