Forums
Welkom Pappy! Toets gerus 'n inset deur hieronder iets te se en druk dan save.
Pappy?
Na aanleiding van Freda se draad oor Pappy en Johan K het ek gaan loer of darem al iets van hulle gehoor het. Ek sien Johan K het darem al 'n handjie of 2 vol insette gelwer.
Pappy is ook defnitief nie 'n robot nie want hy het hierbo 6 letters en 'n punt geskryf!
WELKOM PAPPY!
Nou toe!!!
BAIE welkom PAPPY!!!!, laat waai pappegaai!!!, en laat kom met jou eerste plasing/bekendstelling!!!





Dankie.
Dankie.