![]()
Sien asseblief kampforum se nuwe RSS nuus voer. As daar enige voorstelle is vir nog skakels wat julle wil sien, daar is plek vir nog 2 op die RSS nuus blad - enige voorstelle welkom.
Nuus voer word elke 1 hr verfris.
RSS – which stands for Rich Site Summary, also known as Really Simple Syndication – is a standardised way to create online feeds of regularly published content, such as the articles on our websites. An RSS feed typically contains some or all of the text of an article, along with additional information such as the headline and byline.
Publishers can therefore use RSS feeds to syndicate their content because the file format is compatible with many types of computers and software. Some readers use the feeds to monitor updates from the websites they like or to aggregate content from multiple sites.
Groot plesier…
Groot plesier.![]()
Ek het gesoek vir 'RSS feeds' van Maroelamedia, sodat ons ietsie in afrikaans ook kan kry, maar lyk my nie hulle het dit nie? Dalk sien iemand ander iets?
Dankie Anton, ek lees graag…
Dankie Anton, ek lees graag die nuus, veral Afrikaanse nuus, sal bietjie kyk of daar 'n manier is om 'n permanente skakel hier te plaas.
Ek geniet ook die IOL nou.?





kliek die More skakel om…
kliek die More skakel om meer detail te sien vir die betrokke nuus kanaal se voer.
Kliek op enige onderwerp om na die betrokke nuus kanaal en onderwerp geneem te word.