Forums
Ek is al baie neskierig oor daai ratkas?
Ek vertrou Prolong het darem die kas oorgedoen op hulle koste, daai kas moes mos sommer sonder olie ook nog virn paar duisend kilos werk.
WILLEWILLEMIEN: n Rat op die output shaft het gestrip Arie.
Rede: Die vorige eienaar moes bome uitgepluk het of anner karre wat in die seesand vasgesit het uitgepluk het.
Prolong het die ratkas darem vir ses jaar aan die lewe gehou, maar het nie glue in ommie rattanne vas te plak nie.
BENA: Sterkte ww om daai probleem op te los karre kos n plaas se prys.
Ek soek 'n goeie SU…
Ek soek 'n goeie SU carburator vir 'n 1000cc mini. Wie kan help?





Suzy
.........is innie garage en klaar ge-Prolong, Arie.