Forums
Goeie vriend van my het vir hom 'n kaartjie in die losie op Loftus gekoop vir Saterdag se game.
Ongelukig nie bessef dit is op die selfde dag as sy troue nie, hy soek nou iemand om dit oor te neem.
Heel aanvalige dametjie goed gebou en netjies versorg, kan lekker kook.
Sy sal Saterdag 2 nm in die NG kerk Rietfontein voor die preekstoel wees.




