Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
Goeie more almal, Eina, my…
Goeie more almal, Eina, my lyf is skoon seer van die laat slaap.
Hier by ons raak die lug nou…
Hier by ons raak die lug nou swart van die Kaap se kant af. Dit blits vir 'n vale en die donderweer slaan soos geweerskote. En dit het nou begin reën.
Dit is so lekker, ek moes julle net daarvan vertel. Nou hoop ek net dit trek nie weer net verby nie en dat dit sommer die heeldag aanhou.
Ag tog, soos ek tik, hou die reën alweer op. En die donderslae klink verder weg. My moed sak sommer tot in my skoene.
Dit is so lekker, ek moes…
Dit is so lekker, ek moes julle net daarvan vertel.
Dit is goeie nuus! Dankie vir die deel en geniet die reën! ![]()
Nee, Voories, ongelukkig het…
Nee, Voories, ongelukkig het dit niks verder gereën nie. Dit was 'n donderstorm wat binne minute gekom en toe oor die Baai wegbeweeg het. Net daarna toe skyn die son. Dit is so frustrerend wanneer dit lyk of hier nou groot reën kom en dan gebeur dit. En dit het al dikwels gebeur in die laaste tyd.![]()
Goeie dag almal, ek sien nou…
Goeie dag almal, ek sien nou ek het nagelaat om te groet, skuus nou groet ek sommer twee keer.
Dag sê mense, ek kan hier lees, so, ek is dus terug.
Freda, die reen kom, ons bid vir die droe streke, hy gaan val.
Goeie more Noddy en die res,…
Goeie more Noddy en die res,
Terug op kantoor vanoggen en sit nou en tee drink.
Lekker dag en kort week vir elkeen
Goeie môre !…
Goeie môre !
Yip, terug kantoor toe ![]()
Lekker dag en week vir almal!
More almal. Mooi dag vir…
More almal. Mooi dag vir almal.
Gaan maar weer werk vanoggend.
Reen het my gister so bietjie opgehou maar ons kla nie oor die reen nie. Het 14mm gegad gister.
My laaste oggend wat ek by…
My laaste oggend wat ek by die see was.

Goeie more vriende, geniet…
Goeie more vriende, geniet hierdie dag en gaan vir goud.
Pragtige foto Stoffel,…
Pragtige foto Stoffel, dankie vir die deel.
Pragtige foto Stoffel…
Pragtige foto Stoffel
Pragtig - en hartseer, want Stoffel is nie meer daar nie
Goeie môre Gerhard Is…
Goeie môre Gerhard
Is jy ook terug op kantoor?





More Almal. Mooi dag vir…
More Almal. Mooi dag vir almal.
Gaan nou weer bietjie werk