Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -3 hours ago

Richtersveld WOW

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums
  • More julle ek het gister die Weg agter paaie gekyk waar daar getoer word innie Richtersveld en al wat ek kan se is wow dis hoekom ek van bos, sand,en berge van hou verseker een van die mooiste plekke in ons land wat n mooi plek. Ek het WEG uitgawe 163 by spar raak geloop en ja n groot gedeelde word gewy aan die Richtersveld. Wie was al daar deel bietjie jou ondervinding asb

…. nie die uwe nie.

Elke keuse het mos maar sy gevolge, en die gebrek aan deelname aan 4x4 roetes/vakansies, is nou maar so 'n uitvloeisel vir my.  

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 23/08/2021 - 14:38

Wessel ek sal baie fotos neem soos altyd en deel met julle dit sal wel nie die jaar gebeur 

0
Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Mon, 23/08/2021 - 14:46

Hulle sê jy moet na jou ouers luister, so ja die plek is bespreek en ons gaan volgende jaar Maart vir n maand n bietjie toer, Namibia, Richtersveld en sommer die Kgalagadi ook met die wegbreek dek.

Die 5 nationale parke moet nou vir eers n bietjie wag!

Dit hang alles af van inperkings en grenspos vereistes natuurlik, as jy n paspoort van Covid moet hê, dan sal ons dit maar laat vaar.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus