Ek wil net vir ALL die nuwe lede hier op ons lekker Kampforum sê BAIE welkom. Moet nie skaam wees om jou self voor te stel en ons so ietsie meer van jou te vertel nie.
Ek het vanoggend vir Martin Smit op fb genooi om by ons aan te sluit en nou sien ek die nuutste lid is Pieter Smit.
Eddie, is jy Eddie Raats ?
Nuwe Lede
PieterSmit
neef Herman
GYS
Eddie
Heidi Adendorff
Chris Steyn
Jane
Engelsman
Craigbells
Groot plesier, want want is…
Groot plesier, want waar is dit lekker ? HIER IS DIT LEKKER !!!
Ek merk ons is nou reeds 879…
Ek merk ons is nou reeds 879 lede, baie welkom aan elkeen van julle, geniet die gesêls hier, en deel julle kampeer liefde met ons ander.
Hierdie is DIE FORUM.👍
Welkom nuwe Lede ...
Baie welkom Juan van Pretoria 👍
Hoekom het jy nie op die nuusbrief ingeteken nie ?
Hoop jy gaan met ons julle kampe deel en lekker saam gesels.
Welkom Nuwe Lede ...
Baie welkom.
Welkom Nuwe Lede ...
Baie welkom aan al die nuwe lede hier op Kampforum.
Ek hoop van harte dat julle gaan saam gesels, ons kort nuer geselskap.
Koeks
creinke
Sarita Burger
calhounpen56
John Strauss
jodi319
Hubert
Cherrycc
Welkom nuwe lede
Soos Willem se welkom val in en gesels gerus saam![]()
Welkom Nuwe Lede van die Kampforum
Sien Willem Burger van Moorreesburg is 'n nuwe lid wat aangeteken is, baie welkom hier tussen ons.
Willem Burger
Van kantoor tot kamp
F Kleijnhans
janvrvoudtshoo…
Bart
lizet
joleen@pinetown
Ek hoop julle gaan lekker saam gesels hier op ons Kampforum en kom gesels oor julle kamp opset, voorkeure en sommer als.
Welkom Nuwe Lede van die Kampforum
Ek sien nou domanah vra iets toe merk ek hy is al 2 weeke terug aan gesluit by die Kampforum. Ek merk ook dat die naam nie nie onder die nuutste 8 name op die forum blad van Nuwe Lede verskyn nie, so daar het 'n hele paar nuwe lede op Kampforum aangesluit. 👏👏👏
Baie welkom aan al die nuwe lede en kom gesels asb. saam met ons klomp gereeldes hier.
Kampicoza
Gertkoekemoer
Priscilla Van …
Eliza
Spore
Schalk Jacobsz
fmnoeth
Roelof Janse v…
Welkom julle
Hier kamp en gesels ons n hond uit n bos val in nuwe lede en gesels saam
Erika Kotze ...
Baie welkom hier op Kampforum 👍👏👏👏
Kom vertel ons bietjie meer van julle kamp opset en ervarings.
Hier is 'n gesprekslyn waar baie wan ons gesig wys, skakel.
Welkom Nuwe Lede van die Kampforum
1 - 8 van 1496
Suan Stockwell, JudyH, Ernie, helgardn, Jolly, koosniemann, Duminy, Baakensrug1 en al die ander wat hie aangesluit het.
kom gesels saam, ons kort kamp deeling stories ASB.
Welkom Nuwe Lede van die Kampforum
Ek is bly Garth het op my aanbeveling besluit om hier aantesluit.
Baie welkom, Aan almal ek hoop julle gaan lekker saamgesels. 👏👏👍
1 - 8 van 1503
Garth, Adri Sha, Renee_Meyer, KampTeMin, Zvandermerwe, MichelleVanTonder, Silvermoon, Suan Stockwell
Welkom Nuwe Lede van die Kampforum
Baie welkom, Aan almal ek hoop julle gaan lekker saamgesels. 👏👏👍
Kabous Buytendag, HermanvT, Yolandi, Antz@23, KIKI, voogie, JohanvdWalt, ixthus, Alle
En ook al die ander nuwe lede wat ek gemis het.
Welkom Nuwe Lede van die Kampforum
Baie welkom, Aan almal ek hoop julle gaan lekker saamgesels. 👏👏👍
I see PaulH is not from RSA but from Australia 👏👏 hope to get feedback from you on all your camping equipment and tours. 🤞
Dan die ek daar is 'n klomp nuwe lede hier van Pretoria, hoop om ook van julle te hoor en hopelik kamp ons saam eendag.
![]()
1 - 8 van 1560
PaulH
sharlenedeKock
vanbow
Kamp_vriend
Lumart
Tertius
cnswanepoel@gm…
NaomiM





Dankie vir die welkom heet…
Dankie vir die welkom heet Willem, ek is darem al so 'n kort rukkie aand die gang hier met Anton se hulp. Ek het gehoor hier kom skerp mense wat ons 'Roof kykers' gaan bymekaar maak en het toe maar plan gemaak.
Welkom dan ook aan al die nuwe lede wat ook dieselfde pad as ek gestap het.