Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -6 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -16 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -17 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -18 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -18 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -18 hours ago

Radio Wereld Wyd Musiekmandjie

Villiersdorp
Submitted by Radio World Wide on

Skakel in Vanaand vanaf 20:00 - 22:00 Saam Met DJ Uiltjie vir die Musiekmandjie Program. Onthou daar is sommer n lekker vet Prys op die spel. Kom speel saam, DJ Uiltjie sal alles verduidelik oor hoe die Musiekmandjie gespeel word. Kom wen daardie Prys!

DJ Uiltjie saai uit vanaf Hentiesbaai Namibie vir RWW

DJ Uiltjie se Whatsapp Nr: +264 81 705 4631

USL SERVICES IS DIE AMPTELIKE BORG VAN DIE PRYS. 
www.usl.website

Die wenner van die 1ste prys, wat n hele 12 MAANDE GRATIS HOSTING sal WEES, 2de prys is 6 MAANDE GRATIS HOSTING en die 3de PRYS, 3 MAANDE GRATIS HOSTING.

1Ste prys wenner moet dit 3 keer in die vanaf bogenoemde Datum in die daar opvolgende weke wen.

2e Prys en 3de Prys moet die wenner dit 2 Keer na mekaar wen.

Radio Eienaars en Direkte Huisgesinne mag nie meeding tot die Pryse nie.

Die Prys is soos Volg:

FREE SSL

Unlimited Web Traffic

2000 Meg Storage Space

10 Email

2 MySQL

1 Subdomains

1x CPU unit

cPanel & Softaculous

Weekly, Monthly Backups

Yes Spam & DOS Protection

Design your Own Hosting

FREE SSL

Unlimited Web Traffic

2000 Meg Storage Space

10 Email

2 MySQL

1 Subdomains

1x CPU unit

cPanel & Softaculous

Weekly, Monthly Backups

Yes Spam & DOS Protection

Design your Own Hosting

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus