Elsa, ek sien jy is ons heel nuutste lid en dat jy aanlyn is! Baie welkom by Kampforum. Jy moet asseblief saam gesels, dit sal tog te lekker wees om 'n versterking in vroulike bydraes te kry.
Vertel ons meer van jul kampdinge, dit sal tog te gaaf wees om van jou te hoor.
ELSA het reeds n inset…
ELSA het reeds n inset gemaak...
Baie wlkom Elsa, lekker saam…
Baie wlkom Elsa, lekker saam kuier?
As............
As jy hier lees Elsa, welkom op ons geselsforum.
Ek hoop nie jy het net geregistreer soos dikwels gebeur, net om 'n klagte aanhangig te maak nie. Ons wag graag om meer van jou te hoor.
E lsa,wees gegroet,so ook al…
E lsa,wees gegroet,so ook al die ander nuwe lede.Op hierdie forum raak dit baie lekker,gesels saam.Miskien kamp ons mekaar dalk raak,wat n plesier sal dit nie wees nie.
Naand se buurvrou
Naand se buurvrou net ander kant Secunda gesels lekke saam
Ons sal n soek geselskap…
Ons sal n soek geselskap moet reel......
Elsa is weg..........
Elsa is ook die naam van die…
Elsa is ook die naam van die prinses in frozen wie alles in ys laat verander.
Mooi naam.





Welkom Elsa, val in en…
Welkom Elsa, val in en gesels saam.