Forums
Goose welkom hier op ons lekker forum, ek sien jy is aanlyn👍
Gesêls gerus saam, en vertel ons van jou ervarings.
Goose? Dink ek nou aan…
Goose? Dink ek nou aan Arabier. Hy het mos sy vrou die gans genoem. Het hom nog nie hier gesien nie
Welkom hier Goose, tik maar…
Welkom hier Goose, tik maar stadig, ons sal nie vinnig lees nie. Hier gesels ons sommer die stoel uit die tent uit. Oeps, of is dit hond uit 'n bos uit.





Baie welkom Goose ! Tik …
Baie welkom Goose !
Tik 'n paar woordjies hieronder vir ons nuuskieriges asb 