Forums
Naand Dansie, ek sien jy is op lyn, gesêls bietjie saam en vertel ons van jou kamp liefde.
Het gesie Dansie was net nou…
Het gesie Dansie was net nou aanlyn. Baie welkom.
Ek hou van jou nuwe profiel…
Ek hou van jou nuwe profiel foto Johann ![]()
Dankie Anton.👍 Ek hou van…
Dankie Anton.👍
Ek hou van jou nuwe profiel foto Johann





Welkom Julle! Ek sê maar …
Welkom Julle! Ek sê maar "julle" want ek neem aan dit is D... en Ansie ?
Dit sal lekker wees om te hoor van julle kamp stories.