6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -13 minutes ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -5 hours ago

Slim vang sy??

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums
Nou soos van julle weet is my Nissan 1400 so bietjie meer as n maand uit my erf gevat sonder my toesteming en gegee vir die wat sukkel. So sien ek innie week op n bekende voertuig website die mooi rooi 1400 bakkie verkoop man se vir my geen geld nodig om op voertuig te spandeer sy woorde was uitstekende once in a live time koop. Kom gister daar aan al vier wiele glad voor skerm gekraak dash lyk of hy gesny is met n mes voor regs venter opgeroes wat se ek nou eintelik wees versigtig vir fotos dit lyk altyd mooi tot jy self sien vir jou self en jou uitstekend is nie altyd ander se uitstekend nie
Centurion

Dusty

Sun, 12/08/2018 - 20:18

Wat vir een persoon "in goeie toestand" is weer nie so vir n ander so nie.

Hoe defineer n mens goeie toestand? Watse maatstaf word gebruik?

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus