Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -3 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -3 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -4 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -4 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -4 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -4 hours ago

Kuier maaltyd

Pretoria
Submitted by Geert on
Forums

Ons probeer gewoonlik op Kersdag om oujaarsaand n lekker kuier ete te hou. Iets wat elkeen lekker besig hou en nie n groot maaltyd eet waar jy vol ge-eet voel en wil slaap nie....magie vol, ogies toe. Ons het in verlede al hierdie mini potjies gedoen wat lekker werk. Rona se idee op die ander draad het my nou weer laat dink hoe lekker en gesellig so n kuier maaltyd af sal gaan met elkeen sy eie HotRock braaiertjie.

Watter soortgelyke idees het julle?

Dullstroom

Rona du Plessis

Sun, 18/10/2026 - 16:45

Ek is nie seker of dit steeds so gewild is as jare gelede nie, maar dit was ook 'n gesellige manier van saamkuier. Verskillende soorte vleise, groente, sampioene, souse, en elkeen maak waarvoor hy/sy lus het. Onthou net om rys te kook, Couscous, spaghetti, of 'n basis wat jy verkies te maak. Ek het dit eenmaal vergeet🙈

0
1
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus