Dagse mense
Lank laas hier op die forum gewees
Ons het dinge wat ons moet doen die naweek van die 21ste tot die 24ste in Vanderbyjl park en will nie op en af ry nie.
ken iemand vielige visvang & kamp plek daar naby?
groete
Ek weet nie of die dr@l…
Ek weet nie of die dr@l rivier van ons meer die regte plek is nie.
Het my boot verkoop, kon nie die bruin strepe skoon kry van al die riool wat in Vaal in loop nie.
Dit is baie jammer.
Ek dink Vaaldam is n beter plek vir visvang
Ook weer waar wat jy sê…
Ook weer waar wat jy sê Harry, die vis is al so uit gevrek, daar is seker niks meer oor nie.
more almal besluit om dit n…
more almal
besluit om dit n mis te gee sal maar die ry werk doen en die naweek daar op gaan visvang by booshkop op die vaaldam lekker sonder krag en al.
Freda ek kom van weg sleep dae , ek was die soetste mens daar oop![]()
Antie Freda, baie waar wat…
Antie Freda, baie waar wat oom Haai vertel. Hy is 'n vreeslike eerbaarlike mens, NOOIT stout gewees op Wegsleep en NOOIT die moddergooiers kwaad gemaak nie!
As dit nie was dat hy die Sharks ondersteun nie kon hy nogals 'n oulike man gewees het.





Ja, van WegSleep se dae.
Ja, van WegSleep se dae.