Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -4 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -5 hours ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -7 hours ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -18 hours ago

My DIY kamp waentjie

Centurion
Submitted by Fransie on
Forums

Kamp waentjie

Diy kamp waentjie

Diy kamp waentjie

Diy kamp waentjie

 

Diy kamp waentjie

Diy kamp waentjie

Diy kamp waentjie

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 11/10/2018 - 14:16

Fransie, dankie vir die eerste post na 'n jaar en 5 maande van lid wees op die Kampforum.

Jou waentjie lyk pragtig.

Is dit 'n 6' (voet) ?

Ek het gedink om my 5' ook so te maak (later)

0

Slim plan en baie netjies Fransie. Hoop jy kuier 'n hond uit 'n bos uit met daai waentjie van jou.

Watse battery stelsel gebruik jy vir jou kampyskas?

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 11/10/2018 - 18:14

Soos almal se welgedaan Fransie kamp n hond uit n bos maat kuier bietjie meer hier op forum ook

0

Baie dankie almal.  Battery stelsel is hoofsaaklik sonkrag op die stadium. 2 x 12 v batterye  in serie vir 24v. Met n pwm soler charger 20A en 250 watt son paneel. Sal so stelselmaatig die ander chargers kry soos n geldjie in kom. Die goed is nogal  duur.

0

Well thought out, and, like I've always said, nothing more satisfying that camping in something YOu have made / renovated,... Geluk... Ek's groen van jaloorsheid..

0
Centurion

Fransie

Sat, 13/10/2018 - 07:14

Môre almal. Ek moet se daar is baie extra geldjies oor vir n paar luxury's as mens die roete gaan. Dis ook baie prakties en finksiunel.

Ek gaan hom bietjie Dube toe vat volgende week. Sien baie uit na die blaas kaans.

Baie dankie vir al die positiewe insette

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 13/10/2018 - 07:22

Lekker Fransie!  Julle moet Dube geniet!   Maak 'n plan vir die 2019 Sionbergh Visvang Saamtrek in Feb '19  dan kom wys jy hom vir ons daar in Heidelberg smiley

0

Baie dankie almal.  Battery stelsel is hoofsaaklik sonkrag op die stadium. 2 x 12 v batterye  in serie vir 24v. Met n pwm soler charger 20A en 250 watt son paneel. Sal so stelselmaatig die ander chargers kry soos n geldjie in kom. Die goed is nogal  duur.

More Fransie.... Bullik geplan. Ek gebruik min of meer die selde,

2 x 12V 110A high capacity battries = 210A freezer draw = 3A draw time = 24H = 72H

Charge rate = 9A x 8H daylight = 72A charge. Effectively you have 10H chargeing time but working on safe times for overcast conditions..... I say poor man's duasl charging system...

Just one small thing, battries conneced in series  = 12V , battries connected in parrallel = 24V cheeky

RGDS

Warren

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus