TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74310 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dis nog nie buitensporig… Geniepsig Wildehont -6 minutes ago
Die ou mense het mos altyd… Geniepsig Johann L -2 hours ago
Daarshy.  Die fietrsryers… My eerste Mahindra? Voortrekker -3 hours ago
Hier by ons nog nie juis… Geniepsig neef Herman -3 hours ago
Mooi man, onse XUV500 loop… My eerste Mahindra? Lapskag -4 hours ago
Lekker man.  Sovêr geen… My eerste Mahindra? Voortrekker -6 hours ago
Mabalingwe ook oop! Red Ons Kampeerbedryf Arie -6 hours ago

c

November 2018 Koffiekroeg

Roodepoort
Submitted by HennieBo on Thu, 01/11/2018 - 06:23
Forums
Goeie more almal. Voorlaaste maand van 2018.
Centurion

Voortrekker

Thu, 01/11/2018 - 06:26

Dankie Hennie smiley  -Laat ek weer probeer, hierdie keer by die regte maand (ek blammeer dit natuurlik op WilleWillemien wat ander dag op die verkeerde koffie draad gegroet hetsmiley)

Goeie Môre maters!   Mag julle 'n awesome November hé!

 

Port Elizabeth

Frieps

Thu, 01/11/2018 - 06:33

Kyk, ek het nie eers daaraan gedink dat die Oktober draad nou mos iets van die verlede is nie.  Ek het darem 'n verskoning, ek kamp en weet nie wat die datum is nie.laugh

Hoop almal gaan 'n awesome November hê.  Begin skud die vere reg vir Kersfees.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 01/11/2018 - 08:43

Goeie môre !

Willem, is daar nie dalk kondensmelk in die huis nie ?  Dis my koffie-voorkeur net as ek in die Wildtuin is !

Pretoria

Slowstrike

Thu, 01/11/2018 - 09:22

Goeie môre almal

Ek is terug in die tuig vandag.

Mag julle `n geseënde dag hê vandag.

Lekker bewolk hier in Petoorsdorp met `n paar druppels wat geval het oppad werk toe.

Groetnis

Waar my wa staan

Arie

Thu, 01/11/2018 - 13:18

Danie, bly jy is weer op die been, vertrou die toekoms lyk goed.

Jy het darem lanlk gewag om vir Elize te leer gras sny, ek dog 'n man doen dit sodra jy van 'honney moon" af terug kom?

Pretoria

Slowstrike

Thu, 01/11/2018 - 14:55

Oom Arie 

Die dag as jou vrou jou moet help bad en aantrek is die "honey" verby en net die "moon" bly oor dus is dit nou tyd dat ek oom se voorbeeld volg en die vrou inspan. Aangesien sy bewys het sy kan ...moet sy maar ook leer tent opslaan inpak karwas ens ens

Ek sal maar die nuwe ryding was