Forums
Wie was dalk onlangs by die 2 oorde?
Ma het gister eers haar verlof reëlings kon bevestig en ons kan plek by beide kry
Corians kan ook help maar met gagga staanplekke.
Byvoorbaat dank.
Wavecrest is reg langs…
Wavecrest is reg langs Natalia en River Valley is by Pennington





Nog nooit van die plekke…
Nog nooit van die plekke gehoor nie. (maar ek is maar nog 'n groentjie as dit by kampplekke kom)
Ek het die 2 plekke nou gelys:
Wavecrest Resort
River Valley Resort