Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -2 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -2 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -10 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -11 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago

Finding Tjaart

Submitted by Admin on
Forums

Goeie dag mense - daar is 'n Toekomstige forum lid wat verlore geraak het daar buite.    Tjaart het vanoggend tydens die DataBasis werk  gerigistreer, maar die info is nie in die DataBasis nie.     

EK het 'n epos gekry met die naam Tjaart en toe ek dit wou aktiveer is die Inhoud weg.

 

As enigiemand kennis dra of dalk vermoed hoe om hierdie persoon in die hande te kry, HELP! asseblief.  

As ek sy epos adres kan kry dan kan ek hom vinnig her registreer en vir hom 'n aktiverings epos stuur.

 

DANKIE!

Pretoria Tuine

DK

Sat, 08/04/2017 - 13:46

Anton, verwys jy na Tjaart Venter? Indien so, ek het sy e-pos adres, maar sal dit eers Maandag kan stuur omrede ek dit op my rekenaar by die werk het.

Hy woon ook om die draai van my, ek sal nou ry en kyk of hy by die huis is. Vandat hy met pensioen is, is hy maar min te siene.

0

Dankie DK , Ek ken ongelukkig nie sy van nie.  Al wat ek het is Tjaart.

Sal waardeer as jy hom kan mail en vra.  Dalk lees hy nog hier en sien die draad.

0
Pretoria Tuine

DK

Sat, 08/04/2017 - 18:32

Anton, ek het verby sy huis gery, alles morsdood. Ek vermoed hy kamp alweer.

Sal môre middag weer gaan kyk, anders stuur ek sy e-pos Maandag.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus