Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -5 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -13 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -13 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -14 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -15 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -17 hours ago

Goeie more

Rooihuiskraal
Profile picture for user Oetie
Submitted by Oetie on
Forums

Goeie more!

My naam is Leon, Oetie is die forum naam op verskeie forums... 

In kort, getroud, 2 kinders met die jongste wat Vrydag haar matriek uitslae kry.

Het in die verlede gekamp met tente, woonwa, offroad trailer tot laasgenoemde helder oordag uit my erf gesteel is.. Alles verloor wat ons oor jare versamel het.... Begin nou weer kampgoed versamel...

Het n 2.5cDi auto Pathfnder en Td42 Patrol wat wag om weer te sleep en ons hoop om vroeg in die nuwe jaar weer n karavaan te kan koop.

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 29/12/2018 - 10:35

Hallo Leon en baie welkom by kampforum!  Baie dankie dat jy julself kom voorstel het smileyyes

Eish, jammer om te hoor oor die kampgoed wat gesteel is frown​​​​​​

Ons hoop julle kamp sommer weer gou en sien uit daarna om meer daarvan te sien hier op kampforumsmiley

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 29/12/2018 - 14:35

Leon, Oetie, baie welkom hier, jammer om van die skade te verneem. Sterkte en  voorspoed met die weer bymekaar maak.

Ons hoop jy kuier lekker hier saam met ons klomp.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 29/12/2018 - 14:51

Welkom, Leon en dankie dat jy kom kennis maak het.  Jammer om te hoor van jou skade maar hoop jy kan so gou moontlik weer kamp.   En ek hoop die matriekuitslae voldoen aan al die verwagtinge.smiley

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 30/12/2018 - 06:12

Sien kamp is in jou bloed sterkte met alles weer bymekaar kry hou ons op hoogte asb en welkom op n puik forum

0
Middelburg

Noel

Sun, 30/12/2018 - 08:13

Baie welkom Leon.  Geniet jul shopping vir kampeer gadgets en glo jul is opgewonde vir jul beplande nuwe karavaan. Julle is welkom om Sionsbergh saamtrek Feb 2019 bywoon indien jul gereed is om te kamp yes

0
Rooihuiskraal
Profile picture for user Oetie

Oetie

Sun, 30/12/2018 - 08:40

Dankie vir die verwelkoming, laat my reeds tuis voel!

0
Ermelo
Profile picture for user Mona

Mona

Fri, 04/01/2019 - 11:19

Welkom Leon, jammer om te hoor van jou skade. 

Jy moet sommer elke saterdag tussen 18:00 en 21:00 hier bo op die "luister nou RWW" knoppie druk dan luister jy na Noddy se radio program, hy speel lekker musiek.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus