Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -1 hour ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -1 hour ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -2 hours ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

Eerste keer in 18 jaar weer tent opgesit.

Elarduspark
Profile picture for user GerhardM
Submitted by GerhardM on
Forums

Eerste keer in 18 jaar opgesit weer.

Die 'Ou Lady' se voltent is 49 jaar oud en gaan verseker nie die reën buite hou nie. smiley Ons wil graag probeer om weer dieselfde tent te laat maak maar sal nog wag vir die skip om te kom, wink ek hoor dit kos baie.

Old tent Jurgens

 

Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Tue, 29/01/2019 - 07:04

Eish! Oom Len was reg, die opskrif is nie duidelik genoeg nie. Ons was al by opsit kerse en nou met stikwerk en naaimasjiene ook. smiley En eintlik was dit oor tent opslaan. wink

 

0
Middelburg

Noel

Tue, 29/01/2019 - 08:08

Gerhard, koop die silver seil vir eers om die water lekke te voorkom wanneer julle kamp terwyl jy op jou tyd neem om vol tent volkome herstel is. 

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Tue, 29/01/2019 - 10:31

Stikwerk - ek doen daai een met 'n slinger Singer. Stukwerk het ek nog altyd verstaan as oordintlike Afrikaans vir "piece job".

Naaiwerk - daai kan OOK stikwerk  wees, of ????, ons "kerkmense" praat nie uit oor die ander moontlike betekenis nie ne.devil

Automatiese naaldwerk maschien......

 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 29/01/2019 - 16:26

Automatiese naaldwerk maschien......

Nou wat doen jy met die naaldwerk masjien ?

Naaldwerk jy dit aanmekaar ?

smiley  wink

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 29/01/2019 - 18:53

Gerhard: baie skerp.

Eish! Oom Len was reg, die opskrif is nie duidelik genoeg nie. Ons was al by opsit kerse en nou met stikwerk en naaimasjiene ook. smiley En eintlik was dit oor tent opslaan. wink

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus