Cape Agulhas (suid ste punt in SA)
Gebou 1849
27 meter hoog
Flits elke 5 sekondes en is sigbaar vir 30 see myl
7,500,000 kerskrag
Tweede soliede geboude vuurtoring in SA




Roman Rock - Falsbaai
Enigste Lighuis wat op n rots gebou is in SA
Gebou 1861
17 Meter hoog
Flits elke 6 sekondes
5,000 kers krag
Sigbaar 13 see myl
"Solar power"




Cape Hangklip
Cape Hangklip is so 1 en half uur van Kaapstad
22 Hoog
Gebou in 1960
800,000 Kerskrag
Elektries
Flits elke 10 sekondes
Sigbaar vir 25 see myl

Danger Point - Lig Toring
Danger Point Lighuis.
1 700 000 Kerskrag
17 m hoog

Cape Columbine Lig Toring
Cape Columbine Lig Toring is gelee in Paternoster.
"named after the Columbine barge that sank, amongst other naval victims, here in 1829"
4kW lamp

Harry, jy kom met die…
Harry, jy kom met die interesantste onderwerpe na vore, ek geniet hierdie draad en die damme terdee, dankie, dit laat mens bietjie wyer kyk na wat in ons mooi land te siene is.
Doringbaai Lig Toring
Gelee in Doringbaai, klein weskus vissers dorpie.
Kerskrag: 615 000 elke 10 sekondes.
Sedert 1963


Ystervarkpunt Lig Toring
Halfpad tussen Gouritsmond en Stilbaai.


Slangkop - Kommetjie
"Slangkop Point lighthouse, part of the Marine Protected Area of Table Mountain National Park, is a 34m-high giant of a lighthouse that has become the icon of Kommetjie. Visitors walking the 8km stretch of Noordhoek Beach often climb up to the top of the lighthouse for stunning coastal views."
ek het die foto vanoggend geneem hier van ons balkon af in Monkey Valley
Dit is baie mooi, hou van…
Dit is baie mooi, hou van die pragtige uitsig, dankie vir die deel Anton.





Lig Torings
Dankie Harry! Dit is baie interressant.