Forums
'n Groep pa's met hulle seuns, het sowat 120 km op die Malawi meer gaan roei om bietjie "island hopping" te doen.
Dit was nou soos vandag se kinders sal se, 'n intense affere!
Meegaande is die reisverslag.
Mag julle ook die reis geniet!
Onthou net die "disclaimer" Moet dit nie tuis probeer nie.

| Attachment | Size |
|---|---|
| LOWMED MALAWI KAJAK ENDURO 2 tot 16 Julie 2016.pdf | 1.74 MB |
WOW, dit wil gedoen word. Ek…
WOW, dit wil gedoen word. Ek is skoon jaloers dat ek dit net op skrif kon mee maak.👍
Gelukkig het die seun se voet genees, julle lewe die lewe vol uit, groot voorreg.
Dit sal altyd
Dankie Laevelder dis n belewenis duisend wat lank by almal sal bly
Baie dankie Laevelder, het…
Baie dankie Laevelder, het vandag tyd gemaak om die hele dokument deur te gaan, wat 'n lekker toer saam met julle.





Welgedaan! Wat 'n…
Welgedaan! Wat 'n inspirerende reisverhaal en wat 'n pragtige tradisie. As al die pa's in SA sulke vaderskapsrolle vervul het sou ons darem maar 'n sterk nasie (die hele SA, nie net een bevolkingsgroep nie) gewees het.
Ek was 6 keer by die Malawimeer en ek onthou hoe ons ge-bodysurf het op die golwe. Met so 'n groot watermassa is daar altyd golwe as die wind waai. Julle het werklik hare op julle tande om die reistog te voltooi. Ek kan egter net dink hoe noue band dit gesmee het tussen julle.