Forums
So ek is verbaas waar is Frikadel en hoekom het ons nog nie foto's van sy nuwe trokkie gesien nie?
Of is ouens wat nuwe Hiluxe ry te cool vir hierdie forum?
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Smokey Joe | Braai met 'n Weber | Geert -1 hour ago |
| Tyd tot Junie'27..... | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -11 hours ago |
| Mata Mata | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -12 hours ago |
| Afrikaanse Forum | Afrikaanseforum.co.za | Maria Lock -16 hours ago |
| Jou gelukkige dag Neef Herman | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -1 day ago |
| Herman... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -1 day ago |
So ek is verbaas waar is Frikadel en hoekom het ons nog nie foto's van sy nuwe trokkie gesien nie?
Of is ouens wat nuwe Hiluxe ry te cool vir hierdie forum?
Hy is seker nie vêr nie…
Hy is seker nie vêr nie
Seker by die KKNK
As hulle nie weg gespoel het nie.