Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -9 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -9 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -10 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -10 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -10 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -10 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 24/01/2020 - 17:32

Jy moet dit reg spel wink

Welkom B.allas

Jy is daar van die Gees se wêreld.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 27/01/2020 - 18:55

Al julle nuwe lede fir op ons lekker Kampforum.

Hoop julle gaan lekker saam gesels en hoop om van julle op ons volgende Saam kamp te sien.  Izelle, jvdb72 en wie nog ?

.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 02/03/2020 - 16:33

Welkom Jana, Andre en Jurie

Is dit Jurie of Rudie ?

Baie welkom aan al die nuwe lede, hoop julle gaan lekker saam gesels, ASB.

Jana
Andre Venter
Rudie Brits
Scubadude
Vergottini1985@
Alida Coetzee
Anricia
Madie
deonvd
Levern

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 03/03/2020 - 05:32

Al die nuwe lede welkom en kom gesels gerus saam ons ek sien ons kort een lid dan is ons 1100 lede op die forum

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus