
Koffie enigiemand?
More MoreGeniet dag.Veel…
More More
Geniet dag.
Hier by os is die mis baie erg. Kan skaars 50 meter sien. Dit is ongeluks weer. Wees veilig.
Veel meer het ek nie vandag te sê nie.
Môre môre! 'n Lekker…
Môre môre!
'n Lekker Saterdag vir almal! Laat ons braai! ![]()
Môre sê Kampforum. Ek maak…
Môre sê Kampforum.
Ek maak ook bees stert pot, die een dogter kom maar die ander en familie is vrot. Ek bly lê tot ek voel dit is nie meer so koud nie.
Geniet jou dag voluit in vrede.
Goeie more wonderlike mense…
Goeie more wonderlike mense. Vanoggend is nie so koud nie. Willem en Stoffel geniet jul potjie en lekkerr kuier. Geniet jul saterdag voluit ![]()
Die dag was lekker warm vir …
Die dag was lekker warm vir 'n winterdag en die potjies was ook heerlik gewees.
Geniet die res van die dag.
Die pot hrt volgens my tot…
Die pot het volgens my tot sy reg gekom.
Wat 'n wenner pot weereens.
More wie drink saam
Die ketel so pas gekook wie drink saam gaan gou moer koffie aanmekaar slaan , Willem daai potte maak my lekke honger lekke dag vir almal vrede
Goeie almal. Geniet die…
Goeie almal.
Geniet die Sondag en lekker dag vir elkeen.
Goeie môre aan elkeen,…
Goeie môre aan elkeen, geniet die dag vol uit, dit voel effens warmer vandag hier by ons.
Ek het erg laat geslaap vandag, die dag is al gevorder![]()
Goeiemôre
Dit is 'n koue Sondagoggend hier. In die nag begin reën en die wind waai.
Dankie Johann, die sosaties was heerlik, saam met patat en ui, gebak in die kole. Yum!
Toe sit ek lekker en kyk na Wimbledon terwyl die vuur brand hier langs my. Veral, natuurlik, na die Spanjaard, dit voel al vir my soos my kind wat daar speel.
Ek wens julle almal 'n heerlike en rustige Sondag toe.
Toe sit ek lekker en kyk na…
Toe sit ek lekker en kyk na Wimbledon
Antie ek sien Raffie en Feddie speel vroeg volgende jaar innie Kaap - Lolla en haar tennis maatjies giggel soos skool dogtertjies van opgewondenheid - gaan Antie ook kyk?![]()
Goeie more. Het gou n…
Goeie more.
Het gou n vuurtjie gemaak vir ontbyt.
Steak, egg and chips.
Geniet julle dag.
Môre sê Kampforum Die voor…
Môre sê Kampforum
Die voor nag was besig met die bure se 30ste verjaarsdag.
Geniet jou dag voluit in vrede.
GN
Goeie naand Kampforum vrinne !
Dis maar vrek koud hieronder by ons in die Kaap. Vanoggend om 7vm my reënmeter leeggemaak - 'n heerlike 13mm reën oornag gehad en die voorspelling is môreoggend nog 'n ligte reëntjie.
My Sondag was heerlik rustig en slaaptyd lê om die draai.
Lekker nagrus vir jou !
Ns. Ek aanvaar 'n koffiekroeg is van vroeg tot laat oop en nie noodwendig net beskikbaar vir 'n vroeë geselsie nie.
Sjoe die koffie kroeg se…
Sjoe die koffie kroeg se kombuis lyk soos n varkhok.
Dit is net n klomp vuil Blou Bul bekers wat hier rondstaan.
Moet sê die WP manne was darem hulle bekers as hulle klaar koffie gedrink het. ![]()
![]()
Goeiemôre almal. Mag…
Goeiemôre almal.
Mag elkeen die dag geniet en 'n rustige week vir elkeen.
Goeie môre kampforum lede,…
Goeie môre kampforum lede, julle moet die dag, en week, met die uitdagings wat daarmee gepaard gaan, in die gesig staar en maalvleis maak van enige iets wat taai voorkom.
Hoop almal wat olik gevoel het is weer op die been.
Geniet die week wat wag.
Goeie môre, lekker dag en…
Goeie môre, lekker dag en week vir almal. Dit word darem 'n bietjie warmer, of ek raak die koue gewoond.





Freda, julle moet daai…
Freda, julle moet daai sosaties geniet, klink heel lekker.
Hier is die dae ook lekker warm, sodra die son sak, tot so twee uur na hy weer op gekom het is dit baie koud.
Sterkte met die nek.