Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier kom 'n ding.... Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -47 minutes ago
Goeie hout... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie hout... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
die Burger.... Media24 se koerante en… Wessel Strydom -1 hour ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) Goeie Hout -1 hour ago
Rapport Media24 se koerante en… Geert -2 hours ago

Julie 2019 - Koffiekroeg

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

c

Koffie enigiemand? 

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 09/07/2019 - 07:11

Danie sterkte daar glo alles sal vir die beter uit werk geluk met jou nuwe trok sterkte vir almal virrie dag en laat loop met die koffie vanoggend vrede

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 09/07/2019 - 07:46

Môre sê kampforum.co.za, geniet jul dag, gooi kole, gooi mielies, gooi alles, behalwe klippe.

My kar se cambelt is op 92000 Km vervang (elke 5 jaar of 120 000Km),  gelukkig was dit nog deel van die diens plan, die vol diens, met die vervanging van die belt volgens die faktuur, was R13 800.00. Lyk my, dit is beter om 'n noname brand kar te besit.

0
Heidelberg GP
Profile picture for user StephanS

StephanS

Tue, 09/07/2019 - 11:08

Dagse almal.

 

Wou net gou inloer om te se ek leef nog laugh. Dit gaan maar bietjie woes diekant so my tyd op die forum is beperk.

My vrou se operasie het suksesvol afgellop maar sy sal nog so 2 weke moet plat le en in die tydjie hardloop ek rond om te sorg dat alles aan die loop bly.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 10/07/2019 - 06:48

Goeie môre !

Hier in Brackenfell is dit vanoggend  11º en mistig  -  dit beteken 'n heerlike winter, sonskyndag.

Ek is vol vertroue dat ons elkeen 'n heerlike Woensdag gaan hê.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Wed, 10/07/2019 - 06:56

Geniet julle klein saterdag.

Wees veilig

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 10/07/2019 - 07:11

Môre sê kampforum.co.za, geniet jul dag in vrede en vreugde.

Ek moet vandag my vuurwapen lisensie gaan hernu, glo dit sal vinnig gaan, soos alles hier in Sasolburg, is dit selde wat jy moet staan en wag om gehelp te word.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 10/07/2019 - 07:29

Ek sien Len sê niks oor ek sy sleepkombinaise foto ge-"photoshop" het nie?   Die vinger in die foto het met so baie gepla dat ek dit moes fix! laugh   Nou voel ek beter en is die foto darem meer verdraagbaar cheeky

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus