Forums
Ek en my broer beplan so n mini toer na Oos Transvaal. Ons besoek Swadini, Merry Pebbles, en Badplaas. Ons gaan Mei maand. Hoe koud is dit daai tyd van die jaar? Wil weet of ons vir winter en somer moet pak.
Baie dankie Voortrekker, het…
Baie dankie Voortrekker, het gedink dit sal so iets wees.





JanBike ek gaan nou so…
JanBike ek gaan nou so bietjie spekuleer, want ek ken nie die area so goed nie. Ek sal se, in die dag gaan jy nie koud kry nie, maar dit kan dalk so bietjie koelerig raak in die aand en vroeg oggend.
Ek glo nie winter klere is nodig nie, maar 'n warm dingetjie vir die bo-lyf kan handig wees. Mens moet maar altyd voorberied wees en seker een stel warm klere byderhand he.
Ek was 3 jaar gelede gedurende Mei in daardie omgewing en dit was kortbroek en sandale heel dag lank, net 'n baadjie so in die aande se kant aangetrek.
Julle moet dit geniet!