Ons is al 3 maande lid van die kampforum en het ons self nog nie voorgestel nie.Dit moet seker reggestel word ek is Hannes en kamp saam met my vrou Karin en Ruan.Ons kamp met n tent en sleepwa en het reeds 3 maande aan die suidkus gekamp.Baie dankie vir die voorreg om by jul forum te kan wees .Groete Hannes
Baie welkom Hannes en gesin!…
Baie welkom Hannes en gesin! Dankie , dit is lekker om julle hier te hé
Ons hoop om nog baie van julle te hoor en saam te kamp ![]()
Ja stem, baie welkom hier en…
Ja stem, baie welkom hier en gesels gerus saam!![]()
Baie welkom, gesels saam en…
Baie welkom, gesels saam en deel nog met ons en geniet dit hier.
Hannes.....
Goeie môre Hannes, Karin en Ruan !
Baie dankie dat jy julleself kom voorstel het en van my af ook, baie welkom ! Bewys asseblief ander nuwelinge 'n punt en trek sommer weg met 'n geselsie - wat van 'n foto of twee waar julle by die suidkus of ander plekke gekamp het. Wat is julle voorkeure van 'n kampplek ?
Hannes welkom
Hannes en gesin welkom val in en gesels lekke saam en kamp n hond uit n bos





Goeie naand Hannes, baie…
Goeie naand Hannes, baie welkom op kampforum.co.za, geniet die gesêlsskap hier.