Hierdie ouens het baie verbeelding! (of is mal verby) Ek like dit!
Neef, so iets vir jou trok ?



Kyk die res op fb. Hier is die skakel.
Die kappie op dak in boonste…
Die kappie op dak in boonste foto, is my 3de poging om n basis te maak vir die " rooflining" Die probeerslag was filt wat ek deurweek het met muurpapier gom. Helaas dit word nie hard genoeg nie. Die dak word eers bedek met plastiek voordat ek die probeer, maar effe skrikkerig om met veselglas te probeer, netnou vreet dit die plastiek op en dan....
Eerste probeer was met papier en lym, dit het goed gelyk totdat dit uitgedroog het en in n golwende spulletjie verander het. 2de een was ook papier met minder lym, die was nie mooi solied nie.
Enige idees.
Die kappie
Ek het gewonder of dit 'n bok vel is ![]()
As jy Vasiline gebruik behoort die veselglas nie te vat nie, anders maak eers een van Gips en dan gebruik jy veselglas ?
Willem, die gips is n blink…
Willem, die gips is n blink idee, ek gaan n nuwe laag felt met gips smeer, dan het ek n goeie " mould"
dankie, sal laat weet wat die resultaat was.
Gas monkey
Die fotos laat my dink aan gas monkey daai voertuie bly n smile op my gesig sit





Willem, my trok gaan baie…
Willem, my trok gaan baie naby aan daai wees. Tans besig met die bak, môre gaan rims engineering shop toe vir wyer maak.