Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -5 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -6 hours ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -8 hours ago

"Reply" op drade

Pretoria
Submitted by Dylan on
Forums

Ek is nog nuut hier, miskien doen ek nie iets reg nie.  Ek sien sê nou maar onder "onlangse insette" dat oom Jeep reply het op n draad. Nou gaan ek na die draad en verwag dat dit heel onder sal wees aangesien dit die nuutste terugvoering is. Freda het my nou gehelp en gesê dat hy op n "reply" van Frans geantwoord het.  Sê nou maar die forum raak nou baie besig in die toekoms en ek is nie gereeld op die forum nie. Die kans dat die nota onder "onlangse insette" reeds ondertoe geskuif het en nie meer sigbaar is nie is dan groot. Ek gaan dan nie weet oom Jeep het n plasing gedoen nie, want ek gaan na die laaste bladsy gaan en verder lees waar ek die vorige keer ophou lees het. As sy terugvoering hoër op is, gaan ek dit nooit lees nie. Is dit sò of is daar n funksie wat ek nie raaksien nie?

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sun, 24/06/2018 - 14:23

My tablet, het ook nie n ctrl knoppie nie, die een se ander opsie is om die knoppie wat heel regs in die onderste hoekie is te druk as die sleutelbord opkom. Maar aai die goed verskil so van mekaar, wat werk vir die een is nie altyd goed vir die ander, mens leer maar jou model ken so met die tyd saam.

Klink dit nie soos trou nie? ?

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Sun, 24/06/2018 - 15:17

Gesie, ook n 10.1 Samsung. Ek kan copy, maar sodra ek paste, se dit die server laat dit nie so toe nie, moet ctrl1v druk om te paste. En die ctrl is missing op skerm.

 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 24/06/2018 - 15:38

Herman, kyk heel links bo op jou samsung sleutelbord of daar nie dal 'n knoppie is wat jou na al jou "copied" items neem?  Dan kan jy kies wat jy wil paste vannaf jou clipboard?  Die funksionaliteit moet daar wees?

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 24/06/2018 - 17:14

Gesie, my Saamsing andriod 10.1 tablet gee vir my 'n error as ek probeer paste dmv die gewone funksie, ek moet CTRL +V gebruik.

"Your browser doesn't allow you to paste this way. Press Ctrl+V to paste"

0
Wonderboom Suid
Profile picture for user chrisbeachbum

chrisbeachbum

Mon, 25/06/2018 - 11:16

My-se-opinie is dat ons almal met ons verskillende platforms heeltyd moet probeer  aanpas by 'n webwerf probleem wat nie te moeilik behoort te wees om te modifiseer nie.

Gewoonlik word een of ander diensverskaffer maandeliks betaal om onderhoud daarop te doen, so waarom hulle nie vra om 'n meer gemaklike oplossing te skep waar mens direk op iemand se inset 'n kommentaar kan los nie?

Vra maar net.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 25/06/2018 - 15:37

Chris ek is die diensverskaffer smiley​​​​​​

Die forum kan so werk, jou inset verskyn dan reg onder die inset waarop jy geantwoord het. Dit was so heel aan die begin, maar ons het toe saam besluit om dit eerder soos nou te maak. 

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Mon, 25/06/2018 - 19:53

Chris ek is die diensverskaffer smiley

En daar kry ek iets reg, nog nie heeltemal daar nie, maar kan nou " Paste",

Het n nuwe keyboard gelaai vir Amdroid, genaamd hackers keyboard, die het n Ctrl sleutel daarop. So Ctrl V paste dan die copy teks.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus