Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Smokey Joe Braai met 'n Weber Geert -1 hour ago
Tyd tot Junie'27..... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -16 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 day ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 day ago

Pad en roete inligting

Brits
Profile picture for user wessels
Submitted by wessels on
Forums

Middag vriende

Na aanleiding van al die goeie raad betreffende roetes en paaie, begin ek die onderwerp. Kom ons deel hier inligting oor paaie en roetes wat rybaar is, wat vermy moet word, op grond van onlangse eerste handse ervaring.

Groete

Brits

Wessel Strydom

Thu, 29/10/2026 - 21:40

Wie het onlangs tussen genoemde 2 plekke gereis. ?? Is die R71 tussen Tzaneen en P.Borwa aanbevole vir 'n woonwa??

Ek vermoed Chris B het seker met laaste Eiland vakansie daarlangs gesleep. 

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Fri, 30/10/2026 - 07:49

Al die pad, vanaf Polokwane via Tzaneen en Gravelotte, is dit 'n baie gemaklike roete vir karavaansleep.

0
Brits

Wessel Strydom

Fri, 30/10/2026 - 08:58

Dankie vir bevestiging van roete. Sal my vriend sodanig inlig.

0
Groenkloof, Pretoria

Paul Mulder

Fri, 30/10/2026 - 17:25

Ek kan ook bevestig wat Chric B sê. Absulute geen probleem nie.

0
Brits

Wessel Strydom

Fri, 30/10/2026 - 18:10

na/van Pretoria?? Seker maar Pietersburg-Gravelotte-Mica- Hoedspruit.

Is die R36 van die N4 tot by my tonneltjie en na Swadini nog is slegte toestand.?

Eintlik is dit so lekker om Orpen hek te gebruik, met 'n aand of 2 by Swadini. Dis net die paaie wat mens kniehalter.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus